Hanzyl bulletin – April 2011

Hanzyl-bonsmara-bulletinMiskien moet ons n slag stilstaan en net “reflect” oor wat ons vir mekaar gese het die afgelope tyd. Ek dink dit is goed om saam te vat waaroor lae inset genetika gaan en wat die klemverskuiwing behels.  Ek dink baie hieroor en wonder hoeveel van julle hiermee identifiseer.  Dankie vir julle wat wel reageer. Ek moet se ek kry ook navrae van skaapboere en beesboere wat by ander rasse betrokke is.  Dit is vir my regtig lekker om met almal te deel en gedagtes uit te ruil. n Groot dankie aan diegene wat op kantoor of op die plaas kom kuier. Hierdie geselsies stimuleer nuwe denke wat ek glo nodig is vir vordering.

  • Laai die bulletin hier af