Article-Lae-insetgenetika-bonsmara-south-africa

Lae-insetgenetika, ’n stappie verder

Enige onderneming en veral ’n boerdery-onderneming word net geniet as dit winsgewend is. Lae- insetgenetika oftewel lae onderhoudgenetika is ’n nuwe fase van teling waarin ons kyk na optimale  produksie ipv maksimum produksie. Wat my opgewonde maak, is dat dit ’n wetenskap is. Slegs as iets  ’n wetenskap is, is daar vordering. Ons weet tog dat […]

lbw-boer-omgewing

Boer in balans met die omgewing

Vir jare, glo ek, het die gewig van seleksie vir groei te swaar geweeg. Ons het tot elke prys ’n swaarder speen- kalf nagejaag. Wat ons ver- geet het, was dat ons van die vroulike verwante van hierdie pragtige swaar bulkalwers, waarvoor daar ’n boete by die voerkrale is, as vervangingsverse gehou het en noodwendig het ons koeie […]

Hanzyl-bonsmara-bulletin

Hanzyl bulletin – April 2011

Miskien moet ons n slag stilstaan en net “reflect” oor wat ons vir mekaar gese het die afgelope tyd. Ek dink dit is goed om saam te vat waaroor lae inset genetika gaan en wat die klemverskuiwing behels.  Ek dink baie hieroor en wonder hoeveel van julle hiermee identifiseer.  Dankie vir julle wat wel reageer. […]

maart-2011-bonsmara-south-africa

Hanzyl bulletin Maart/March 2011

Daar is darem baie wonderlike waarnemings (stories) oral in die hele wereld. Onthou ons is die hele tyd besig om maniere te vind om ons operasies so doeltreffend as moontlik te maak en dit lyk partymaal vir my hoe ingewikkelder ons dinge maak, hoe stadiger is die vordering??!!. Miskien is moeder natuur tog uiteindelik die […]