Hanzyl bulletin Maart/March 2011

maart-2011-bonsmara-south-africaDaar is darem baie wonderlike waarnemings (stories) oral in die hele wereld. Onthou ons is die hele tyd besig om maniere te vind om ons operasies so doeltreffend as moontlik te maak en dit lyk partymaal vir my hoe ingewikkelder ons dinge maak, hoe stadiger is die vordering??!!. Miskien is moeder natuur tog uiteindelik die beste leermeester.

Ek is in my hart oortuig dat alle beeste inherent gehard en aangepas in hulle eie omgewings was en dat die mens die verandering gebring het oor jare, goed of sleg.

  • Laai die bulletin hier af