Lae-insetgenetika, ’n stappie verder

Article-Lae-insetgenetika-bonsmara-south-africaEnige onderneming en veral ’n boerdery-onderneming word net geniet as dit winsgewend is. Lae- insetgenetika oftewel lae onderhoudgenetika is ’n nuwe fase van teling waarin ons kyk na optimale  produksie ipv maksimum produksie. Wat my opgewonde maak, is dat dit ’n wetenskap is. Slegs as iets  ’n wetenskap is, is daar vordering. Ons weet tog dat ons nie meer winsgewend is deur net groter en swaarder  speenkalwers te produseer nie. “Groter is nie altyd beter nie.”

  • Laai die voledige artikel hier af