Click on the photo’s to enlarge / Klik op die foto’s om te vergroot
GZV 00-010. Eerste bul deur Hanzyl op ‘n veiling verkoop.
Koei met n pragtige suipkalf
Ou koeie BOK 90-063 , gekoop by die BOK uitverkoping van Herman Groenewald. Sy was die ma van die 1st bul wat Hanzyl Bonsmaras op ‘n veiling verkoop het.
Klompe dragtige verse wat Oct 2015 vir die 1st keer gaan kalf
GZV 12-177 met haar 1st kalf. Gekalf op 24 mde. Verse word vroeg gepaar
met uitstekende resultate soos hierdie n goeie voorbeeld van is.