Hanzyl Bonsmaras

Wat maak Hanzyl Bonsmara anders? Lees meer oor ons teeldoelwitte en missie. Merk ook ons veilings datum op jou kalender!

View all our Features
  • Breeding objectives

    To breed fertile, well adapted, economically efficient Bonsmara cattle: This means female animals that fall pregnant at 12-14 months of age (earlier puberty) during...click above to read more

  • Mission

    Profit per hectare will be the main aim. This will be achieved through a zero tolerance policy against infertility and secondly by increasing the stocking rate while caring for and improving...click above to ream more

  • Veiling/Auction

    15 Oktober 2015 saam met die Mid Vrystaat Bonsmara groep om 11h00, Bloemfontein skougronde. Klik op veiling om meer te lees.

Nuus, artikels en meer.

Die jongste nuus van Hanzyl Bonsmaras asook artikels oor die Bonsmara ras.

Lees meer
  • Refraktometer ‘lees’ die waarde van weiding

    040714refraktometer-3

    Gedink ’n refraktometer het net nut op ’n vrugteplaas? Dié top-beesteler het oorsee ’n splinternuwe gebruik daarvoor gevind. Hy meet sy weiding se suikervlak en spaar só tot 15% aan lekkoste én verhoog sy plaas se veebelading. Laai die voledige artikel hier af om meer te lees

  • Verminder die passasiers

    rubriek-bonsmara

    Al wanneer passasiers ’n goeie ding is, is wanneer jy in die vervoer of toerismebedryf is. In ander bedrywe – en veral beesboerdery kan dit noodlottig wees. Laai die voledige rubriek hier af om meer te lees

  • ’n Kinderdroom , passie en dan ’n klomp dissipline

    Article-'n-Kinderdroom-bonsmara-south-africa

    ‘n Kinderdroom – LNR Prestasietoetskudde van die Jaar 2009 en weer in 2011 Ek kuier by die eerste Bonsmara-teler wat hierdie uitsonderlike toekenning die tweede maal verower. Die rede vir my besoek is om vas te stel wat hy doen wat sy kudde so spesiaal maak, want vir hom en ook vir die Bonsmara-ras is […]