Archive | Bulletin RSS feed for this section
Hanzyl-bonsmara-bulletin

Hanzyl bulletin – April 2011

Miskien moet ons n slag stilstaan en net “reflect” oor wat ons vir mekaar gese het die afgelope tyd. Ek dink dit is goed om saam te vat waaroor lae inset genetika gaan en wat die klemverskuiwing behels.  Ek dink baie hieroor en wonder hoeveel van julle hiermee identifiseer.  Dankie vir julle wat wel reageer. […]

maart-2011-bonsmara-south-africa

Hanzyl bulletin Maart/March 2011

Daar is darem baie wonderlike waarnemings (stories) oral in die hele wereld. Onthou ons is die hele tyd besig om maniere te vind om ons operasies so doeltreffend as moontlik te maak en dit lyk partymaal vir my hoe ingewikkelder ons dinge maak, hoe stadiger is die vordering??!!. Miskien is moeder natuur tog uiteindelik die […]

dec-2010

Hanzyl bulletin Desember/December 2010

Speenkalf produktiwiteit en ekonomiese doeltreffendheid hang totaal af van die hoeveelheid energie wat n koei benodig om haarself te onderhou. Daar is net een mikpunt, totale wins oor n lang termyn. Droogtes en rampe (slenkdalkoors) kan van tyd tot tyd n invloed he op n spesifieke jaar se wins maar ons mikpunt moet tog n […]

Nov-2010

Hanzyl bulletin November 2010

Dankie vir die ondersteuning tydens die Mid-Vrystaat veiling. Dit word regtig waardeer. Ek dink die pryse was “fantastic”. Baie baie dankie. Vir die wat die eerste keer Hanzyl genetika aangeskaf het baie dankie en dan is daar die gereeldes wat ons GROOT waardering voor het. Maksimum produksie beteken nie noodwendig maksimum wins nie. Groter is […]

Okt-2010

Hanzyl bulletin Oktober/October 2010

Ek wil net seker maak daar is geen misverstande nie.  Winsgewende vleisbeesboerdery het min te doen met geen voer of ophou lek gee of verwaarlosing nie….. maar eerder om die bestaande inligting, in lyn met die nuutste navorsing, te gebruik om ons te help om meer winsgewend te boer.  As dit nie n wetenskap is […]