Hanzyl bulletin Desember/December 2010

dec-2010Speenkalf produktiwiteit en ekonomiese doeltreffendheid hang totaal af van die hoeveelheid energie wat n koei benodig om haarself te onderhou.

Daar is net een mikpunt, totale wins oor n lang termyn. Droogtes en rampe (slenkdalkoors) kan van tyd tot tyd n invloed he op n spesifieke jaar se wins maar ons mikpunt moet tog n winsgewende operasie wees oor die lang termyn.

  • Laai die bulletin hier af om meer te lees