Hanzyl bulletin November 2010

Nov-2010Dankie vir die ondersteuning tydens die Mid-Vrystaat veiling. Dit word regtig waardeer. Ek dink die pryse was “fantastic”. Baie baie dankie. Vir die wat die eerste keer Hanzyl genetika aangeskaf het baie dankie en dan is daar die gereeldes wat ons GROOT waardering voor het.

Maksimum produksie beteken nie noodwendig maksimum wins nie. Groter is nie altyd beter nie.

  • Laai die bulletin hier af om meer te lees.