Hanzyl bulletin – Februarie/February 2011

feb-2011-bonsmara-south-africa-newsEk hoop almal het n heerlike vakansie gehad en dat julle uitgerus is. Gewoontlik is die eerste week terug van vakansie die moeilikste, maar ek vertrou dit is reeds verby. Ek vertrou dat almal goeie reen gehad het, sonder skade. Dit lyk vir my die res is nog oppad, so maak julle self gereed. Ons moet een ding vir mekaar se en dit is dat boerdery word net geniet as dit winsgewend is. Dit is ook waar vir alle ander besighede. Omdat hierdie stelling so waar is moet daar net een mikpunt wees en dit is totale wins oor n lang termyn.

  • Laai die bulletin hier af