Hanzyl bulletin Oktober/October 2010

Okt-2010Ek wil net seker maak daar is geen misverstande nie.  Winsgewende vleisbeesboerdery het min te doen met geen voer of ophou lek gee of verwaarlosing nie….. maar eerder om die bestaande inligting, in lyn met die nuutste navorsing, te gebruik om ons te help om meer winsgewend te boer.  As dit nie n wetenskap is en bly nie dan loop dit die gevaar van net nog n foefie of “marketing trick” te word.  Om bulle aan veldtoetse te onderwerp is n stap in die regte rigting maar ons moet eerder ons hele koeikudde selekteer op grond van ware winsgewendheid. (low input genetic’s).  Ons grootste kostes is tog die onderhoud van ons koeikudde.

  • Laai die bulletin hier af om meer te lees