Boer in balans met die omgewing

lbw-boer-omgewingVir jare, glo ek, het die gewig van seleksie vir groei te swaar geweeg. Ons het tot elke prys ’n swaarder speen- kalf nagejaag. Wat ons ver- geet het, was dat ons van die vroulike verwante van hierdie pragtige swaar bulkalwers, waarvoor daar ’n boete by die voerkrale is, as vervangingsverse gehou het en noodwendig het ons koeie met verloop van jare groter geword. Daar is sekerlik nie fout met dié benadering nie, want die produk wat ’n kommersiële beesboer verkoop, is ’n speenkalf. Alles in beesboerdery het egter ’n prys en nou sit ons ná al die jare met ’n groter dier wat ’n hoër onderhoudsbehoefte het.

  • Laai die voledige artikel hier af om meer te lees.