Verminder die passasiers
Categories: Rubric/Rubriek
Al wanneer passasiers ’n goeie ding is, is wanneer jy in die vervoer of toerismebedryf is. In ander bedrywe – en veral beesboerdery kan dit noodlottig wees.
- Laai die voledige rubriek hier af om meer te lees
Comments are closed.