View the Top Sires of Hanzyl Bonsmara’s

Click on the photo’s to enlarge / Klik op foto’s om te vergroot

DSC_0238

 LAR 10-031

Nuutste toevoeging tot ons bul battery.  Mede eienaar is Mumpudi Bonsmara’s van Willie Anderson.

 

 

 

 


PAD-09-053

PAD 09-053

Nuutste toevoeging tot ons bulbattery.
Ons het die bul saam met Willie Anderson van Mampudi Bonsmaras gekoop. Hierdie jaar vir die 1st keer gebruik.

 

 

 


TOR-08-086

TOR 08-086

Gekoop by Tempevale Bonsmaras.  Bul wat goed teel veral goeie testis.

 

 

 

 


GZV-12-138

GZV-12-138

TOR 08-086 seun.  Jong bul wat ons hierdie jaar gebruik het. Veld kondisie.

 

 

 

 


AG-04120 Bonsmara bullAG-04120

Hierdie bul was gebruik in die Hanzyl Bonsmara kudde.

 

 

 

 


GZV12-010GZV 12-010

Seun van GZV09-138. Jong bul wat gebruik is in kudde.

 

 

 

 


PHR-06-062-bonsmara-bull-south-africaPHR 06-062

Op 9 jaar is hierdie bul nogsteeds besonders sterk.  Hierdie bul teel uitstekend!

 

 

 


Bonsmara-Bull-South-Africa-138-058GZV 09-138

GZV09-138 het as jong bul baie beloftes gewys.  Hy voldoen nou daaraan.

 

 

 


Bonsmara-bull-south-africa-GZV09-101GZV09-101

Gekoop deur Xhariep Bonsmaras. Regte tipe en “low input”
genetika.

 

 

 


Big-Bonsmara-bull-south-africaGZV10-302GZV10-302

‘n PHR06-062 seun GZV10-302 wat uistekend teel.  Ek gebruik reeds van sy
kalwers in die kudde.  Hy het hierdie jaar n top groep koeie gekry  Wag vir
die resultate.  GZV10-302 which breeds very well.  Can’t wait for his next
set of calves.