Refraktometer ‘lees’ die waarde van weiding

040714refraktometer-3Gedink ’n refraktometer het net nut op ’n vrugteplaas? Dié top-beesteler het oorsee ’n splinternuwe gebruik daarvoor gevind. Hy meet sy weiding se suikervlak en spaar só tot 15% aan lekkoste én verhoog sy plaas se veebelading.

  • Laai die voledige artikel hier af om meer te lees
Comments are closed.