’n Kinderdroom , passie en dan ’n klomp dissipline

‘n Kinderdroom Article-'n-Kinderdroom-bonsmara-south-africa– LNR Prestasietoetskudde van die Jaar 2009 en weer in 2011

Ek kuier by die eerste Bonsmara-teler wat hierdie uitsonderlike toekenning die tweede maal verower. Die rede vir my besoek is om vas te stel wat hy doen wat sy kudde so spesiaal maak, want vir hom en ook vir die Bonsmara-ras is hierdie ’n pluimpie. Gerrit van Zyl van Hanzyl Bonsmaras vertel:

  • Laai die voledige artikel hier af